Bushido
Bushido

Wärst du immer noch hier? Lyrics Afrikaans translation

Lyrics

Bushido - Wärst du immer noch hier?

Wärst du noch da wenn ich nicht mehr dieser Rapper wär?
Würdest du dann noch sagen ich bin ein netter Kerl?
Wenn ich raus gehen würde und mich keiner kennt
und an der Wohnzimmerwand kein preis mehr hängt.
Wenn ich kein Geld mehr hätte um gut zu essen,
für die Geschenke, sag würdest du noch lächeln?
und ich wieder in die BVG steig
weil mein Geld nicht für den Mercedes ausreicht.
Wenn sich keine Platte mehr verkaufen würde
und ich nichts mehr hätte ausser Würde.
Werst du dann noch da, um mich aufzufang,
wenn kein Arsch mehr fragt nach nem Autogramm?
Wenn sie mich hassen würden, aus irgenteinem Grund,
hät ich ihn dann noch frei diesen einen Wunsch?
Wenn ich ein niemand wäre, würde es sich zeigen.
Wahre Liebe erfährst du erst in schlechten Zeiten... Wärst du noch da?
Wärst du immer noch hier?
Selbst wenn ich mal alles verlier?
Bist du da, wenn mich keiner mehr hier kennt?
Oder steh ich ganz allein hier und kämpf?
Wärst du noch da?
Wärst du immer noch hier?
Selbst wenn ich mal alles verlier?
Bist du da, wenn mich keiner mehr hier kennt?
Oder steh ich ganz allein hier und kämpf? Wärst du noch da wenn keine Fan's mehr hab
und die Maledieven tausch, gegen Camping Platz?
Kein Shoppen mehr in all den Butiquen.
Trägst du sie nach Hause vom Aldi die Tüten?
Würdest du noch da sein, wenn ich dir nichts bieten könnte,
ausser meiner Liebe, wär das unser Ende?
Keine Platin American Express mehr
sag mir ob ich dann noch für dich dann noch perfekt wäre?
Würden wir dann, immer noch so lachen?Bushido - Wärst du immer noch hier? - http://motolyrics.com/bushido/warst-du-immer-noch-hier-lyrics-afrikaans-translation.html
Ich mein vom Herzen.
Nie mehr erste Klasse, wieder ganz normal aufstehen um sieben.
Wieder auf die Baustelle, raus gehen und frieren.
Würdest du dann noch nachts für mich Kochen?
Oder wäre unsere Liebe wie ein Glas dran zerbrochen.
Wenn ich ein Niemand wäre, würde es sich zeigen.
Wahre Liebe erfährst du erst in schlechten Zeiten... Wärst du noch da?
Wärst du immer noch hier?
Selbst wenn ich mal alles verlier?
Bist du da, wenn mich keiner mehr hier kennt?
Oder steh ich ganz allein hier und kämpf?
Wärst du noch da?
Wärst du immer noch hier?
Selbst wenn ich mal alles verlier?
Bist du da, wenn mich keiner mehr hier kennt?
Oder steh ich ganz allein hier und kämpf? Irgendwann sind die schönen Tage gezählt
und du merkst wie die Jahre vergehn.
Was bedeutet Glück?
Und was bedeutet Lieben?
Wann ist man Zufrieden?
Schau mir in die Augen, sie werden sich nicht ändern.
Schau mit deinen Herzen und du erkennst
dann der größte Besitz eines Menschen ist nicht sein Besitz
sondern wie er dich liebt und beschütz. Wärst du immer noch da?
Wärst du immer noch hier?
Selbst wenn ich mal alles verlier?
Bist du da, wenn mich keiner mehr hier kennt?
Oder steh ich ganz allein hier und kämpf?
Wärst du immer noch da?
Wärst du immer noch hier?
Selbst wenn ich mal alles verlier?
Bist du da, wenn mich keiner mehr hier kennt?
Oder steh ich ganz allein hier und kämpf?

Afrikaans translation

Bushido - Wil jy nog steeds hier wees? (Afrikaans translation)

Sou jy nog daar gewees het as ek nie 'n rapper was nie?
Sou jy nog steeds sê ek is 'n nice ou?
As ek uitgaan en niemand ken my nie
en aan my muur geen toekennings meer hang nie.
As ek geen geld het om goed te eet nie,
om vir jou geskenke te gee, sê my, sou jy nog steeds glimlag?
En as ek weer opeindig in die stad
want my geld is nie vir die Mercedes nie.
As ek nie meer plate kan koop
en het niks anders oor afgesien van my waardigheid.
Sal jy dan nog steeds hier wees om my op te tel,
as daar nie meer bliksems is wat vra vir my handtekening nie?
As hulle my haat, vir een of ander rede,
het ek nog een spaar wens vir hulle?
Wanneer ek 'n niemand word, sou dit wys.
Ware liefde ervaar jy in slegte tye...

Wil jy nog steeds daar wees?
Wil jy nog steeds hier wees?
Selfs wanneer ek alles verloor?
Is jy daar, as niemand geweet het van my?
Of sou ek alleen hier staan en struikel?
Wil jy nog steeds daar wees?
Wil jy nog steeds hier wees?
Selfs wanneer ek alles verloor?
Is jy daar, as niemand geweet het van my?
Of sou ek alleen hier staan en struikel?

Sou jy nog steeds hier wees as ek geen fans oor het
en as ek die Maldives verruil vir geen 'n kampeer-plek?
As jy nie meer in al die boetieks kon shopping doen nie.
Sou jy sakkies huistoe bring vanaf Aldi?
Sou jy nog steeds hier wees, as ek niks kon bekostig vir jou nie,
afgesien van my liefde, sou dit die einde wees van ons?
Nie meer Platin American Express
sê vir my, sou ek nog steeds so perfek vir jou wees?
Sou ons nog steeds soveel lag?Bushido - Wärst du immer noch hier? - http://motolyrics.com/bushido/warst-du-immer-noch-hier-lyrics-afrikaans-translation.html
Ek bedoel dit uit my hart uit.
Nie meer eerste klas nie, terug om normaal op te staan om sewe.
Terug by die konstruksie area, gaan uit en vries.
Sou jy dan vir my kook in die aand?
Of sou dit ons liefde verbrysel soos 'n glas?
As ek 'n niemand was, sou dit wys.
Jy die eerste keer ware liefde ervaar in slegte tye...

Wil jy nog steeds daar wees?
Wil jy nog steeds hier wees?
Selfs wanneer ek alles verloor?
Is jy daar, as niemand geweet het van my?
Of sou ek alleen hier staan en struikel?
Wil jy nog steeds daar wees?
Wil jy nog steeds hier wees?
Selfs wanneer ek alles verloor?
Is jy daar, as niemand geweet het van my?
Of sou ek alleen hier staan en struikel?

Die mooi dae is uiteeindelik getel
en jy besef hoe die jare verbygaan.
Wat beteken geluk?
En wat beteken liefde?
Wanneer is ons tevrede?
Kyk in my oë, hulle sal nie verander nie.
Kyk met jou hart en jy sal uitvind
dat 'n man se grootste besitting is nie sy eie besitting nie
maar hoe hy julle liefhet en beskerm.

Wil jy nog steeds daar wees?
Wil jy nog steeds hier wees?
Selfs wanneer ek alles verloor?
Is jy daar, as niemand geweet het van my?
Of sou ek alleen hier staan en struikel?
Wil jy nog steeds daar wees?
Wil jy nog steeds hier wees?
Selfs wanneer ek alles verloor?
Is jy daar, as niemand geweet het van my?
Of sou ek alleen hier staan en struikel?

Write a comment

What do you think about song "Wärst du immer noch hier?"? Let us know in the comments below!

More Bushido lyrics Afrikaans translations