Fokofpolisiekar - Maak Of Braak
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare , 
dooie mense maak asof hulle my ken. 
in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my, 
maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel afdruk! 
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry, 
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny. 
se net dit lyk mooi . 
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud 
en krap oop sy toegestikte mond, Fokofpolisiekar - Maak Of Braak - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/maak-of-braak-lyrics-english-translation.html
nes stilgebore babas huil ek nie, oor die onregverdigheid 
van die lewe nie, niemand lewe rerig nie. 
ek het al my kos en geheime opgegooi, 
sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi. 
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink, 
se net dit lyk mooi, se net ek is mooi. 
paniekbevange, angstig en alleen, 
prins van donkerte ek dien myself alleen!
Fokofpolisiekar - Make or break (English translation)
Homemade social weapon
 Unknown hand gestures
 Dead people pretend to know me
 In the graveyard where I live
 All the skeletons laugh at me
 That I am shoving my heart down my throat, piece by piece
Drink now this blood of mine
 It's the only thing of mine that you can have
 I cut my veins open especially for you
 And just say it looks pretty
 The perpetual child in the back of my head
 Trembles anxiously and tears his stiched mouth open
 Just like stillborn babies, I don't cryFokofpolisiekar - Maak Of Braak - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/maak-of-braak-lyrics-english-translation.html
 Over the unfairness of life
 No one really lives
I have thrown up all my food and secrets
 Just say it looks pretty
 Just say it looks pretty
 I have swalled all that fucking shit
 Tried to drown myself
 Just say it looks pretty
 Just say I look pretty
 Panicked, anxious, and alone
 A prince of darkness
 I serve myself alone
