Jim Reeves

Ek Verlang Na Jou Lyrics

Ek Verlang Na Jou video

Votes:
0
Genres:
  • Country
Tags:
  • ballad
  • besta
  • bestone
  • male vocalist
See also:
Wrong lyrics?

Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou lyrics

Ja ek verlang na jou, my liefling
En ek droom van jou o so blou
Ja, ek dink net aan jou, my liefling
En my hart is 'n mantel van rou

Toe jy my verlaat het
Is my wreld verskeur
Die son het ophou skyn
En die maan het verkleur
Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou - http://motolyrics.com/jim-reeves/ek-verlang-na-jou-lyrics.html
Ja, kom nou terug na my, my liefling
Ek verlang na my liefling vanaand

Toe jy my verlaat het
Is my wreld verskeur
Die son het ophou skyn
En die maan het verkleur

Ja, kom nou terug na my, my liefling-
Ek verlang na my liefling vanaand

Write a comment

What do you think about song "Ek Verlang Na Jou"? Let us know in the comments below!

More "Moonlight And Roses / The Jim Reeves Way" Album Lyrics

Recommended songs