Karen Zoid - Maak Nie Regtig Saak Nie
My geld is klaar
 En die rand is laag
 En AIDS is 'n virus
 AIDS is 'n plaag En dit maak nie,dit maak nie regtig saak nie
 Jy's lief vir die party
 En lief vir die jol
 Maar die kerk is leeg
 En die tronke vol En dit maak nie, maak nie regtig saak nie
 Dit maak nie regtig saak nie Die katte miaau
 En die honde blaf
 En die kinders
 Brand hulle skole af Dit maak nie,maak nie regtig saak nie Hy's gatvol vir sy boerebarok
 Nou dra hy lipstick
 En hy dra 'n rok En dit maak nie,maak nie regtig saak nie Dit maak nie regtig saak nie
 Maak nie regtig saak nie Die shows op TV is uiters swakKaren Zoid - Maak Nie Regtig Saak Nie - http://motolyrics.com/karen-zoid/maak-nie-regtig-saak-nie-lyrics-english-translation.html
 Ja, die shows op TV is nogal…
 Kan niemand iets nuuts konsepsualiseer nie
 Wil iemand nie net asseblief probeer nie
 Die shows op TV is almal dieselfde
 Wat het geword van my kinderdae helde
 Het ek die mentaliteit van 'n blomkool?
 Net soos my onderwysers van hoërskool? Dit maak nie regtig saak nie Twee kitare en 'n bosveldvuur wat brand
 Hou my lief vir hierdie lewe
 Hou my lief vir hierdie land
 Goeie vriende, vriende aan jou kant
 Help jou steier teen die wind
 Teen die bloed en teen die sand En dit maak nie regtig saak nie Jy is cheap
 En petrol duur
 Daar's sestig minute
 In elke uur Dit maak nie regtig saak nie
Karen Zoid - Maak Nie Regtig Saak Nie (English translation)
My money is gone
 The border is low
 ADIS is a virus
 AIDS is a plague
And this doesn't make, this doesn't make a righteous case
 You live for the party
 And live for the bender
 But the church is empty
 And the prison is full
And this doesn't make, doesn't make a righteous case
 This doesn't make a righteous case
The cats 'meow'
 The dogs 'bark'
 And the children
 Burn down their schools
This doesn't make, this doesn't make a righteous case
He is done with for his boerenbarok
 Now he wear lipstick
 And he wears a skirt
And this doesn't make, this doesn't make a righteous case
This doesn't make a righteous case
 Doesn't make a righteous case
The shows on TV are extremely weak (as in cruel or inhumane)Karen Zoid - Maak Nie Regtig Saak Nie - http://motolyrics.com/karen-zoid/maak-nie-regtig-saak-nie-lyrics-english-translation.html
 Yes, the shows on TV are somewhat..
 Can't anyone make something usefull?
 Can someone please stop trying?
 The shows on TV are all the same
 What my childhood heroes become
 Do I have the attitude of a cauliflower (as in: am I the one being stupid here?)
 Just like my teachers from highschool
This doesn't make a righteous case
Two guitars and a campfire burning
 Hold me dear for this life
 Hold me dear for this land
 Good friends, friends on your side
 Help you fight against the wind
 Against the blood and against the sand
And this doesn't make a righteous case
You are cheap
 And petrol is expensive
 There are sixty minutes
 In every hour
This doesn't make a righteous case
