Anke Pietrangeli

as jy wil Lyrics

as jy wil video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Anke Pietrangeli - as jy wil lyrics

Dit voel of die wêreld vandag op my val
Alles is net verkeerd en ek wil huil, dis al
Dit voel of alles my teen 'n muur vasdruk
Wil net verdwyn, wens die wêreld wil my net insluk Maar moet my nie vashou nie
Moet my nie vermy nie
Ek wil nie so wees nie, dis ergste om nie te weet nie-
Weetie wat aangaan met my nie Chorus
Maar in jou arms, raak die stemme stil
In jou arms, raak die stemme stil
En vanaand as dit koud raak
Kan jy by my kom lê
As jy wil, As jy wil Ek's jammer ek haal dit partykeer uit op jou
Wanneer alles net te veel raak en ek kan voel ek vou
Jy hou my aan die lewe, deur my die spasie te gee
Om my te laat loslaat en later self te sien ek's verkeerd Moet my nie vashou nie
Moet my nie vermy nieAnke Pietrangeli - as jy wil - http://motolyrics.com/anke-pietrangeli/as-jy-wil-lyrics.html
Ek wil nie so wees nie, dis ergste om nie te weet nie-
Weetie wat aangaan met my nie Maar in jou arms, raak die stemme stil
In jou arms, raak die stemme stil
En vanaand as dit koud raak
Kan jy by my kom lê Hey jy, ek hoop jy's liefgenoeg vir my
Om my uit te los,
Sonder om my ooit te laat gaan,
Jy weet mos
Ek wil huil en baklei, dit als uit my uitkry
Terwyl ek weet jy staan en wag net agter die skerms vir my Maar in jou arms, raak die stemme stil
In jou arms, raak die stemme stil
En vanaand as dit koud raak
Kan jy by my kom lê
As jy wil, As jy wil
As jy wil, As jy wil

Write a comment

What do you think about song "as jy wil"? Let us know in the comments below!

Recommended songs