Christian Prayer

STILLE NAG Lyrics

STILLE NAG video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Christian Prayer - STILLE NAG lyrics

Stille nag heilige nag
Jesus kind lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
word uit liefde aan mense gelyk
Loof die hemelse Kind!
Loof die hemelse Kind!
Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor
Herders het dit die eerste gehoorChristian Prayer - STILLE NAG - http://motolyrics.com/christian-prayer/stille-nag-lyrics.html
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!

Stille nag, heilige nag!
Jesus, Heer, voor u mag,
voor u ryk moet die duisternis swig;
tot in ewigheid bly U die lig -
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!

Write a comment

What do you think about song "STILLE NAG"? Let us know in the comments below!

Recommended songs