Dewald Louw

Lekker Kry Lyrics

Lekker Kry video

Dewald Louw
Overview
Votes:
0
Wrong lyrics?

Lekker Kry Lyrics Translations:

english

Dewald Louw - Lekker Kry lyrics

Toe ek jou sien staan
Moes ek myself net keer
Iets was nog nooit so mooi
Ek moes myself beheer Jy draai en loer na my
Daai smile sê dis ok
Hier kom 'n ding vanaand
Ek gee jou net een kans Jy weet ons gaan lekker kry
Kom en gee jou lyf vir my
Ek soek jou, sê my waar is jy
Ek wil jou hê vanaand
Baby jy sal lekker kryDewald Louw - Lekker Kry - http://motolyrics.com/dewald-louw/lekker-kry-lyrics.html
Moenie dan my stem vermy
Sê my jy's nog lief vir my
Gee my net 'n kans As jy weet hoe ek voel
Weet jy wat ek bedoel
Kom kry vanaand jou sin
Jy kan met my begin Kyk almal wil jou hê
Maar luister wat ek sê
Ooo hier kom 'n ding vanaand
Ek gee jou net een kans Jy's die girl en jy's vir my, oh yeah
Wil jy vir ewig by my bly

Write a comment

What do you think about song "Lekker Kry"? Let us know in the comments below!

Recommended songs