Flute Force Four

Vernietig Jouself Lyrics

Vernietig Jouself video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Flute Force Four - Vernietig Jouself lyrics

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
die bybel van pyn
ons almal pak die kole ons almal stook die vuur Flute Force Four - Vernietig Jouself - http://motolyrics.com/flute-force-four/vernietig-jouself-lyrics.html
ons almal bou die mure wat idees bestry

ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan ons binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek

Write a comment

What do you think about song "Vernietig Jouself"? Let us know in the comments below!

Recommended songs