Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar

Oop Vir Misinterpretasie Lyrics English translation

Lyrics

Fokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie

Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig of nie
dis my kennis, my vuur
alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
dis nie my skuld nie
my korttermyn geheue verval
tersiêre opvoeding nietig verklaar
dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk gloFokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/oop-vir-misinterpretasie-lyrics-english-translation.html
soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby
moet nie bekommer nie
jou verbeelding spring jou voor
dit was nog altyd so 'n mens kan baie praat
tog sukkel om sin te maak
almal weet perspektief
is nie 'n speelding nie my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
dis nie my skuld nie
ek herinner myself aan my pa
hulle moes grens toe gaan
dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

English translation

Fokofpolisiekar - Exposed to Misinterpretation (English translation)

Only the pretty one gets killed
Only the gentle one gets hurt
Only the young one believes
Like only someone young can with his heart

Each year goes by faster
There are no regularities
My ideal is merely a shadow against the wall

Artificial or not
It's my knowledge, my fire
Even though one can never be sure about anything

My shoes were made by female slaves in the Far East
It's not my fault
My short-term memory lapses
University education nullified
It's not my fault

Only the pretty one gets killed
Only the gentle one gets hurt
Only the young one believesFokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/oop-vir-misinterpretasie-lyrics-english-translation.html
Like only someone young can believe with his heart

Each year goes by faster
I shouldn't worry
Your imagination is jumping the queue in front of you
It's always been like this

Someone can talk a lot
But yet has to struggle in order to get it his way
Everyone knows that perspective
Is not something to be played with

My friends' servants have raised them with love
It's not my fault
I remember my dad
They were forced to go to the border
It's not my fault

Only the pretty one gets killed
Only the gentle one gets hurt
Only the young one believes
Like only someone young can believe with his heart

Write a comment

What do you think about song "Oop Vir Misinterpretasie"? Let us know in the comments below!

More Fokofpolisiekar lyrics English translations