- Votes:
- See also:
Oop Vir Misinterpretasie Lyrics Translations:
englishFokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie lyrics
Net die skoon word vermoor
 net die sag kry seer
 net die jonk glo
 soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby
 daar is geen konstantes nie
 my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig of nie
 dis my kennis, my vuur
 alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
 dis nie my skuld nie
 my korttermyn geheue verval
 tersiêre opvoeding nietig verklaar
 dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor
 net die sag kry seer
 net die jonk gloFokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/oop-vir-misinterpretasie-lyrics.html
 soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby
 moet nie bekommer nie
 jou verbeelding spring jou voor
 dit was nog altyd so 'n mens kan baie praat
 tog sukkel om sin te maak
 almal weet perspektief
 is nie 'n speelding nie my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
 dis nie my skuld nie
 ek herinner myself aan my pa
 hulle moes grens toe gaan
 dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor
 net die sag kry seer
 net die jonk glo
 soos wat net die jonk van hart kan glo









