Overview
- Votes:
- See also:
Subscribe to Fokofpolisiekar RSS Feed to get latest lyrics and news updates.
Fokofpolisiekar - Bid vir my lyrics
Ek voel veilig as ek verlore is
 Ek voel bang as ek le
 vir daai man sonder naam
 wat op elke drumpel
 van elke deurkosyn staan Fok Jou
 Fok jou
 Ek fokkin weet ek is verkeerdFokofpolisiekar - Bid vir my - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/bid-vir-my-lyrics.html
 Ten minste probeer ek om my self te ooreed
 dat daar iets beter vir ons is Ek wil spontaan aan die brand slaan
 Ek word konstant bewus gemaak
 waarheid en vrede
 het jy lankal uit my woordeskat gekrap
 Ek fokkin weet dit is verkeerd Bid vir my
 Bid vir weerlig in die reen









