- Votes:
- See also:
Fokofpolisiekar - Tevrede lyrics
Mikrogolfoond mense marseer
 wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
 Weggedraai
 met die son op hul rue
 Ek verkies die son op my gesig
 Ek sal nooit weer terug gaan nie
 Ek sal nooit weer terug gaan nie 
 Ek sal julle nooit tevrede
 Tevrede stel nie
 Hou jou kop vas
 Die probleem is net datFokofpolisiekar - Tevrede - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/tevrede-lyrics.html
 ek nie weet wie ek is nie
 Hierdie gaan nog lank vat
 Hierdie gaan nog seermaak
 Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
 sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
 Fluister kliphard
 Speel so sag as wat jy kan
 Soen so veel as wat jy wil
 Hou my net vas
 Die werklikheid is dat
 ek nie weet wie ek is nie









