- Votes:
- See also:
Fokofpolisiekar - ontken altyd alles lyrics
Vrede gevind
 met die teenstrydigheid wat in
 die are van my dorp versprei
 ek het te lank terug gedink
 te lank terug gesig gewys
 al my grense wat verskuif Met my voete diep
 onder die slyk van stil rivier
 my koppe in wolke
 hande van dier Dis net natuurlik so
 ek is net natuurlik hoog Jy verdoof die deel
 wat tyd so skelm steel
 ek sal volgende jaarFokofpolisiekar - ontken altyd alles - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/ontken-altyd-alles-lyrics.html
 begin
 bedaar Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
 geweerloop teen die tempel
 nie in die mond nie
 onthou
 Veels geluk met my vetraagsdag
 impulsiewe huiwering
 as daar ooit n spesiale boodskap was vir my
 het ek dit mis gekyk
 my liedjie van die jaar
 het ek perongeluk
 oorgetape









