- Votes:
- Tags:
- afrikaans
- afrikaans hellrock
- fokofpolisiekar
- punk rock
- south african
- See also:
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland lyrics
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel? Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/hemel-op-die-platteland-lyrics.html
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland