Karen Zoid

Deurmekaar Lyrics

Deurmekaar video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Karen Zoid - Deurmekaar lyrics

Ek het geloop sonder om te groet
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink ek't jou verniel
Ek het jou lief met my hart en siel

Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die lang pad
Soos soveel kere vantevoor
En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor

Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Die fight's verby
Die vuur's geblus
Die storm het bedaar
Als is fine
Ek voel so deurmekaarKaren Zoid - Deurmekaar - http://motolyrics.com/karen-zoid/deurmekaar-lyrics.html

Ek het geloop sonder om te groet
Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing en minder s?
Sal jy ook beter weet wat ek nodig het.

Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe
Die herinneringe
Die herinneringe

Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal

Write a comment

What do you think about song "Deurmekaar"? Let us know in the comments below!

More "Chasing the Sun" Album Lyrics

Recommended songs