- Votes:
 - Tags:
 - afrikaans
 
- See also:
 
Karen Zoid - Engel lyrics
Ek het vriende wat ek sien 
Ek is verslaaf aan nikotien 
Ek hou van karre wat kan ry 
Ek huil gewoonlik as ek baklei 
Ek het gedink dat dit sou reen 
Toe word ek stil en wag alleen 
Tot jy kom klop het 
Aan my deur 
Ek het n dak bo-oor my kop 
En in die winter like ek sop 
Ek raak benoud wanneer jy luister 
Net soos wanneer mense fluister 
Ek wonder of jy sal onthou 
Dat jou woorde aan my klou 
Sonder om te kou 
En ek skree 'n song vir jou my my lief Karen Zoid - Engel - http://motolyrics.com/karen-zoid/engel-lyrics.html
Bly nog n rukkie asseblief 
Want as ek sing dan sing jy saam 
In 'n droom roep ek jou naam 
Ek is so dronk soos Koos Kombuis 
Daar is geen swembad by my huis 
My sussie bly in Potchefstroom 
Die mense daar rook almal boom 
Vier seisoene in jou traan 
Hou my vas wanneer jy gaan 
En ek weer alleen hier staan 
So ek skree 'n song vir jou my lief 
Jy is n engel en n dief 
Want as ons sing 
Dan sing ons saam 
In n droom roep ek jou naam










