- Votes:
- See also:
Van Coke Kartel - Vir Almal lyrics
Vir almal wat twyfel
 Vir almal wat stemme hoor
 Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou 
 Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my
 Want ek sien min van ons wat hier bly lewe
 Leierskap die gebrek
 'N Kwarteeu van twyfel
 Ek sal nie bitter word nie
 Vir almal wat twyfel
 Vir almal wat stemme hoor
 Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou 
 Van Coke Kartel - Vir Almal - http://motolyrics.com/van-coke-kartel/vir-almal-lyrics.html
 Maak die individu weer dood
 Probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan
 Ek sal my familie en vriende nader trek
 Gee my oë agter my kop
 Ek sal nie bitter word nie 
Vir almal...
 Die een is vir almal
 Vir almal wat kan hoor
 Vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom 
Vir almal...


















