Chris Chameleon

Houvas Lyrics

Houvas video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Chris Chameleon - Houvas lyrics

As dit n bietjie meer word as wat ek kan verdra
Hierdie keihardheid, die dik vel en die koue front
Kan ek na jou toe kom? Sal jy my dan vashou?

En as die steek van die verlede nou in my hart ontvou
En laasnag se duisternis my vandag weer besoek
Kan ek na jou toe kom? Sal jy my dan vashou?

En ek weet dis seer want ek't gesien wat die wreedheid aan jou oe doenChris Chameleon - Houvas - http://motolyrics.com/chris-chameleon/houvas-lyrics.html
En hoe dit jou toelaat om na my toe terug te kom
Laat ek jou dan vashou

Al wat ek is en al wat ek was het weer een geword
Ek't vergeet wat ek moet vergeef om weer jou vriend te wees
Ek't gekom uit die vuur uit jy's in vanuit die kou
Met niks meer as die begeerte of weer vasgehou te word
En weer vas te hou

Write a comment

What do you think about song "Houvas"? Let us know in the comments below!

Recommended songs