Chris Chameleon

Wagtyd Lyrics

Wagtyd video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Chris Chameleon - Wagtyd lyrics

En ek wag al sedert die eerste keer
Dat ek jou gesien het en ek weet
Dat ek hoe lank ek ookal moet sal wag
Op die dag wanneer ek weet ek mag
Kyk in jou oe en kan weet
Dat ek in liefde kan glo en jou hand mag neem
Sonder sorg sonder vrees
En weet dat jy
Die leed van my
Alleenheid kan genees
Chris Chameleon - Wagtyd - http://motolyrics.com/chris-chameleon/wagtyd-lyrics.html
En van tyd het ek ook geen benul
Want dis tyd waarmee ek die leemtes vul
Van my hart se swart oneindigheid
En die letsels van my eensaamheid

En solank daar geloof is
Is daar hoop
En solank daar hoop is
Is daar rede
Om te lewe

Write a comment

What do you think about song "Wagtyd"? Let us know in the comments below!

Recommended songs