- Votes:
- See also:
Van Coke Kartel - Doodsdreigemente lyrics
Probeer om nie te oordryf nie
 Demokrasie en doodsdreigemente
 Wou lankal hande vas hou 
 Koue kalkoen outomaties 
 Daardie romanse moes tot 
 'N skielike einde kom
 Met net een ding op die brein 
 Lê ons en wag tot die aasvoëls kom 
 En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien 
 Net een ding op die brein 
 Net een ding op die brein 
 Moet my nie probeer dreig nie 
 Traangas en blootstelling wou lankal 
 Wou lankal hande vashou 
 Groei groei growwe regering 
 Die sielsiek siek siel 
 Dit moet tot n einde komVan Coke Kartel - Doodsdreigemente - http://motolyrics.com/van-coke-kartel/doodsdreigemente-lyrics.html
 Met net een ding op die brein 
 Lê ons en wag tot die aasvoëls kom 
 En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien 
 Net een ding op die brein 
 Net een ding op die brein 
 Met net een ding op die brein 
 Lê ons en wag tot die aasvoëls kom 
 En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien 
 Net een ding op die brein 
 Net een ding op die brein 
 Met net een ding op die brein 
 Lê ons en wag tot die aasvoëls kom 
 En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien 
 Net een ding op die brein 
 Net een ding op die brein

















