Overview
- Votes:
- See also:
Subscribe to Chris Chameleon RSS Feed to get latest lyrics and news updates.
Chris Chameleon - Die Onverkrygbare lyrics
Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine
 Met vingers op die tikmasjien
 Met goeie kos en ligte dop
 Sal iemand gou as vriend ontpop
 Met verse oor die graf en stofChris Chameleon - Die Onverkrygbare - http://motolyrics.com/chris-chameleon/die-onverkrygbare-lyrics.html
 Koop ek vir my 'n rantsoen lof
 Jou liefde kan ek myne noem
 Met mooimaakgoed en warm soen
 Kon ek verkry met geld en spel
 Die wyster wat die ure tel








