Koos Kombuis

Lisa se Klavier Lyrics

Lisa se Klavier video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Lisa se Klavier Lyrics Translations:

englishswedish

Koos Kombuis - Lisa se Klavier lyrics

Ek het 'n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart Koortjie:
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
(x2) En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,Koos Kombuis - Lisa se Klavier - http://motolyrics.com/koos-kombuis/lisa-se-klavier-lyrics.html
En sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see Koortjie (x2) En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
Staan op en opkyk ver na bo, vannuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe,
Word Lisa elke boemelaar se droom

Write a comment

What do you think about song "Lisa se Klavier"? Let us know in the comments below!

Recommended songs