Koos Kombuis

Die Fokkol Song Lyrics

Die Fokkol Song video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Koos Kombuis - Die Fokkol Song lyrics

Welkom op die airport, dit is die jaar 2010
Ek neem aan julle is hier om sokkergames te sien
Ons het nou eindelik 'n kans om vir die wereld iets te wys
Van ons vriendelike democracy so maak jouself maar tuis Fokol petrol, fokol diesel, fokol tv, fokol krag,
fokol water in jou whisky
Fokol jokes om voor te lag,
fokol pille by die kliniek
fokol dokters as jy vra
fokol ouens om die vullis op jou pavement weg te dra Welkom in Suid-Afrika
Ja, welkom in Suid-Afrika Op linkerhand sien jy die ruins van Distrik Ses,
Op regterhand 'n skollie met 'n knuppel en 'n mes
Sorry oor die airportbus wat alweer 'n bietjie laat is
Sorry oor die potholes wat nog altyd in die straat is
Ons wil baie graag dit opfieks maar die workers het gestaak
En net toe ons daai kak uitgesort het, het ons Eskom power weer opgeraak Fokol treine, fokol taxis, fokol geld en fokol jobsKoos Kombuis - Die Fokkol Song - http://motolyrics.com/koos-kombuis/die-fokkol-song-lyrics.html
Fokol robots wat nog werk
En fokol traffic cops
Jy kan maar kla en kla
Maar dit help niks, dit help niks
So fokken baie fokol in Suid-Afrika
Ja, daar is so fokken baie fokol in Suid-Afrika Maar anyway, welkom in Suid-Afrika
Ja ja, welkom in Suid-Afrika Ons het 'n moerse stadion hier langs die see gebou
Want ons is finished met apartheid en oranje-blanje-blou
Net jammer daars niks geld nie
Elke dorp het nou 'n nuwe naam
en moenie worry oor die squatterkamp net langs die sokkerveld
Ons is ten minste nie meer skaam nie Nou gaan almal saamsing, die laaste versie:
Fokol fokol
fokol fokol
fokol fokol...

Write a comment

What do you think about song "Die Fokkol Song"? Let us know in the comments below!

More "Bloedrivier" Album Lyrics

Recommended songs