Fokofpolisiekar

Tygerberg Vliegtuig Lyrics

Tygerberg Vliegtuig video

Votes:
0
Genres:
  • Punk
  • Rock
Tags:
  • afrikaans
  • foreign language
  • punk rock
See also:
Wrong lyrics?

Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig lyrics

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand

Sou ek al my voornemings oorweeg

Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal

Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees

Ek's gebore met 666 op my kop getattoeer

Ek probeer net vasklou aan wie ek is

Dis op die tv en dis in my brein

Dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kryFokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/tygerberg-vliegtuig-lyrics.html

Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika

Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan

Al die instruksies wat hul vir ons gee

Werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly

Iemand moet vra hoekom

Ons almal vrek alleen

Ek probeer net vasklou aan wie ek is

Write a comment

What do you think about song "Tygerberg Vliegtuig"? Let us know in the comments below!

More "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" Album Lyrics

Recommended songs