Chris Chameleon

Korreltjie Sand Lyrics

Korreltjie Sand video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Chris Chameleon - Korreltjie Sand lyrics

Korreltjie korreltjie sand
Klippie gerol in my hand
Klippie gesteek in my sak
Word korreltjie klein en plat

Sonnetjie groot in die blou
Ek maak me 'n ogie van jou
Blink in my korreltjie klippie
Dit is genoeg vir die rukkie
Kindjie wat skreeu uit die skoot
Niks in die wêreld is groot
Stilletjies lag nou en praat
Stilte in doodloopstraatChris Chameleon - Korreltjie Sand - http://motolyrics.com/chris-chameleon/korreltjie-sand-lyrics.html

Wêreldjie ron en aardblau
Korrletjie maak ek van jou
Huidie met deur en twee skrefies
Tuintjiemet blou madeliefies

Pyltjie geveer en verskiet
Liefde verklein in die niet
Timmerman bou aan 'n kis
Ek maak my gereed vir die niks

Korreltjie klein is my woord
Korreltjie niks is my dood

Write a comment

What do you think about song "Korreltjie Sand"? Let us know in the comments below!

Recommended songs