- Votes:
- See also:
Chris Chameleon - Die Lied Van Die Gebreekte Riete lyrics
Die wind uit die torwana berge
 Het haar skoot vol mos
 Sy dra 'n slapende kind
 Sy siteer die sterre
 Met die stem van breë waters
 Teen die wit gebeente van die dag
 Die wind uit die torwana-berge
 Oewerloos sonder horison sonder seisoene
 Het die gesig van alle menseChris Chameleon - Die Lied Van Die Gebreekte Riete - http://motolyrics.com/chris-chameleon/die-lied-van-die-gebreekte-riete-lyrics.html
 Het die aalwyn van die wêreld voor haar bors
 Het die lam van alle vreugde oor haar skouer
 En die laksman van elke dagbreek in haar oë
 Die wind uit die torwana-berge
 Met haar skoot vol mos
 Dra 'n slapende kind
 Dra 'n nag van distels
 Dra 'n dood sonder duisterheid
 En waai deur die gebreekte riete








