- Votes:
- See also:
Monoloog in stereo Lyrics Translations:
englishFokofpolisiekar - Monoloog in stereo lyrics
'n Baie algemene mens
 met baie algemene woorde
 in 'n algemene huis
 kweek algemene drome
 'n Dosis pynverdowers
 op die ou einde van die dag
 is dit seker maar
 al wat jou gelukkig maak En oor en oor
 'n monoloog in stereo
 op 'n mooi dagFokofpolisiekar - Monoloog in stereo - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/monoloog-in-stereo-lyrics.html
 soos vandag Ek wonder soms
 Soms wonder ek
 Die son skyn gelukkig
 Gelukkig skyn die son 'n Baie standaard geesteskluis
 waarin ek myself toesluit
 Die herlewing was toe net korttermyn
 Ek het by die agterdeur uitgegly
 As jy voel jy moet, dan moet jy As daar soveel van ons is
 hoekom sal enige iemand jou mis









