- Votes:
Jack Parow - Brackenfell Boys Choir lyrics
uh uh
Jack Parow check 'it alweer in die kak
uh
 Dit het alles begin een aand by een of ander bar
 dit was pretty damn laat en ek was pretty damn gaar
 mind my own business toe wink wink 'n meisie my van die oorkant
 ek dog ek is nie 'n poes nie laat ek maar fokken oorstap
 ek betree haar versigtig soos 'n leeu sy prooi op die savannah
 vee die sweet af van my han'e soep soep so aan my branna
 ek het goeie (g) hoop gehad vir wat hierdie wink als kon behels
 sy se wat sit jy so alleen soek jy iemand om te gesels (hello)
 ek sit toe maar daar en ons begin praat heel fokken lekker
 sy vertel my van haar pa se plaas en sy nuwe groot groen trekker
 sy se sy verstaan nie hoe meisies ouens kan he nie
 sy wil kak aanvang en nooit vir niemand hoef te se nie
 soos die aand aangang begin al hoe nader aan my te leuen
 sy kyk my diep in die oe en sy vat saggies aan my been
 sy se vir my sy voel 'n spesiale konneksie
 is dit net sy of kort haar mind (se ek) miskien korreksie
 so loop die aand aan en aan ek sweer seker maklik 3 ure het verbygegaan
 needless to say ek dog ek het hierdie meisie vasgevang
 toe sak daar ewe skielik op my skouer 'n reuse hand van 'n man
 hy se wat de fok is die, die's my fokken meisie
 ek kyk verbaas oor na haar ewe skielik sing sy 'n ander wysie
 hierdie ou probeer al heel aand by my aanle
 ek se nee sy se ja
 hy wil meer as vriendskap he
 goeie fok nou is ek binne in my poes in
 die ou gryp my aan my kraag en swaai my 'n goeie loesing
 hy poes my so hard ek weet nie waar de fok ek is nie
 dis 'n fokken wonderwerk ek het nie in my broek gepis nie
 so volgende keer as jy lus voel vir 'n hoer
 gaan kyk by die boonste bar in Shack die bloedkolle op die vloer
 Hierdie is 'n liedjie
 oor hoekom jy nooit 'n ander ou se meisie moet steek nie
 hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
 hoekom jy nooit na 'n boere bar moet gaan nie
 Hierdie is 'n liedjie
 oor hoekom jy nooit 'n ander ou se meisie moet steek nie
 hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
 hoekom jy nooit na 'n boere bar moet gaan nie
 Vers twee hoe de fok sal ek begin
 ok laat ek eers die feite na die lig bring
 dit was weereens by een of ander bar
 dit was weereens pretty laat en ek was weereens pretty gaar
 die barman het gestaan trots in sy Springbok trui
 agter die bar was daar 'n sign ons dans net op De La Rey
 net daar en dan moes ek seker maar gegaan het
 net daar en dan moes ek al die feite vasgevang het
 maar ek bestel toe maar vir my nog 'n stywe doppie
 en scan die kamer om vir 'n potensiale bokkie
 net daar het ek my eerste fout gemaak
 die eerste reel van Brackenfell moet nooit oogkontak maak nie
 (wat kyk jy)Jack Parow - Brackenfell Boys Choir - http://motolyrics.com/jack-parow/brackenfell-boys-choir-lyrics.html
 jy weet mos hoe dit gaan met daai gespierde diere
 net twee biere en hulle verloor al hulle maniere
 anyway needless to say
 hierdie ou like toe mos mos nou net mooi fokkol van my
 hy begin toe soos die poes wat hy is my heeltyd uitkyk
 'n fight was my voorland ek kon dit in die fokken lug ruik
 Na 'n paar doppe moes ek maar toe 'n pis gaan vang
 so ek stroll toe rustig af na die pisplek in die gang
 toe oppad na my toe stap daar 'n ou toppie
 hy gee my 'n skouer en se hy like nie van hip-hop nie
 poes ek soek 'n goeie comeback sit my apies op 'n stokkie
 maar al wat ek kan se is 'bleh bleh' soos 'n fokken corky
 fok ek stap nader hy gryp my try my broek optrek
 hy tune my mannetjie ek dink jy is by die verkeerde plek
 ek tune hom ek hou nie daarvan as mense aan my ruk nie
 maar die fokken doos wil nie ophou aan my pluk nie
 toe obviously raak alles deurmekaar en ek se bedaar
 hy slaat my gaa(r) vee my gesig af op die bar
 ek try 'n laaste attempt van nou is ek afgepis
 ek staan op slaan maar ek swing en ek mis
 Poes daar's probleme hy slaat my uit my klere
 toe moet ek huis toe draf met my hande op my pere
 So as jy in 'n common plek kuier maak seker dis jou dorp
 want as pyl mense party kry dit reg om gepoes te word
Hos hos
 Hierdie is 'n liedjie
 oor hoekom jy nooit 'n ander ou se meisie moet steek nie
 hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
 hoekom jy nooit na 'n boere bar moet gaan nie
 Hierdie is 'n liedjie
 oor hoekom jy nooit 'n ander ou se meisie moet steek nie
 hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
 hoekom jy nooit na 'n boere bar moet gaan nie
Hierdie is 'n liedjie
fout
 So where do bad folks go when they braai
 they come down to Bellville want hy's naai kwaai
 Kyk in my boot al die guns is gelaai
 ons eet steak en chips baby fok die slaai
 So where do bad folks go when they braai
 they come through to Bellville and we all get high
 Kyk in my boot al die guns is gelaai
 ons eet steak en chips baby fok die slaai
yes yes Jack Parow
 Parow en Vegas show, die Vegas en Parow show
 al twee kante, watse kant toe
 yes let's go
uh












