- Votes:
- See also:
Jay En Lianie - Lank Lewe Die Liefde lyrics
[Jay]
As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk nie 'n geliefde
Wat dit nie kan vertrou
[Lianie]
Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooit weer gebeur
[Koor: Lianie en Jay]
En ek se hou my vas en dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde
[Jay]
Eks die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal
[Lianie]Jay En Lianie - Lank Lewe Die Liefde - http://motolyrics.com/jay-en-lianie/lank-lewe-die-liefde-lyrics.html
Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar is niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou
[Koor: Lianie en Jay]
En ek se hou my vas en dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde
[Brug: Lianie en Jay]
My belofte aan jou
Gemaak lank gelede jy kan my vertrou
[Koor: Lianie en Jay]
En ek se hou my vas en dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde
Lank lewe die liefde