Juanita Du Plessis

As Jy Eendag Van My Hou Lyrics

As Jy Eendag Van My Hou video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Juanita Du Plessis - As Jy Eendag Van My Hou lyrics

Ek het so lank probeer
As jy net deur my kon sien
Maar 'n glimlag verberg die seer
En elke môre bly miskien
Al my drome saam met jou, dis al wat ek het
Maar weet net, ek is altyd hier vir jou

[Koor]
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou
Juanita Du Plessis - As Jy Eendag Van My Hou - http://motolyrics.com/juanita-du-plessis/as-jy-eendag-van-my-hou-lyrics.html
Ek wonder hoe sou dit wees
As jy my net vas kon hou
As jy wil kan jy dit lees
Dis jy vir my en ek vir jou

Al my drome saam met jou, en nou is daar net hoop
En as jy wegloop, sal my hele lewe vou

[Koor x2]
As jy roep, is ek daar by jou
As jy vra sal ek steeds aanhou
Want ek weet sonder jou is ek verlore
En jy weet, ek sal weer probeer
Elke dag altyd keer op keer
Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou
As jy eendag van my hou

Write a comment

What do you think about song "As Jy Eendag Van My Hou"? Let us know in the comments below!

More "Ek en Jy" Album Lyrics

Recommended songs