Juanita Du Plessis

Kyk Die Lewe In Die Oë Lyrics

Kyk Die Lewe In Die Oë video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Juanita Du Plessis - Kyk Die Lewe In Die Oë lyrics

Is dit donker om jou, het jy moed verloor
Het die swaard van seerkry jou hart deurboor
Het die gee en die vat van die lewe jou moeggemaak
Het die winterkoue in jou hart kom bly

Het jy vergeet hoe dit voel om te glimlag
Het jy vergeet daar's tog 'n lig in elke nag
Tel op jou oë, op na bo

(Tel op jou kop, kom staan nou op!)

[Koor]
Daar's 'n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
Daar's 'n doel en 'n rede hoekom jy nou hier is
Gaan haal jou drome en maak dit joune
As jy daarin glo, en in jouself kan glo
Tel op jou kop en kyk die lewe in die oë

Jy weet, as jy afval kan jy weer opklim
En as jy onder is kan jy weer oor begin
Elke storm wat jy oorleef maak jou sterkerJuanita Du Plessis - Kyk Die Lewe In Die Oë - http://motolyrics.com/juanita-du-plessis/kyk-die-lewe-in-die-oe-lyrics.html
En alles wat kon gewees het is verby

(Moenie terugkyk nie, moenie omkyk nie!)

[Koor]
Daar's 'n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
Daar's 'n doel en 'n rede hoekom jy nou hier is
Gaan haal jou drome en maak dit joune
As jy daarin glo, en in jouself kan glo
Tel op jou kop en kyk die lewe in die oë

Diep in jouself is iemand wat kan aanhou
En Iemand wat jou vertroos en jou sal vashou
Draai jou nat oë uit by jou ruite
Sien die warm van die son se strale buite

Tel op jou oë, op na bo

Tel op jou kop en kyk die lewe in die oë
Tel op jou kop en kyk die lewe in die oë

Write a comment

What do you think about song "Kyk Die Lewe In Die Oë"? Let us know in the comments below!

Recommended songs