Louis Van Rensburg

Voshaarnooi Lyrics

Voshaarnooi video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Louis Van Rensburg - Voshaarnooi lyrics

Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout, Louis Van Rensburg - Voshaarnooi - http://motolyrics.com/louis-van-rensburg/voshaarnooi-lyrics.html
Met Hanepootse natrossies

Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind

Write a comment

What do you think about song "Voshaarnooi"? Let us know in the comments below!

Recommended songs