Teerpad

Gebonde Vryheid Lyrics

Gebonde Vryheid video

No photo
Overview
Votes:
0
Wrong lyrics?

Gebonde Vryheid Lyrics Translations:

dutchenglish

Teerpad - Gebonde Vryheid lyrics

Om op te gee is so eenvoudig
Gewillig kan my lus verdwyn
Om alles weg te gooi Dit raak net makliker om seer te kry,
Weg te gly,
Om kwaad te bly,
Om alles te vergeet Ek sal nie langer in die stof bly nie,
Nie langer uit die beker drink wat vir my opgaan Moet dit altyd so eenduidig wees?
Wat kan hulle net nou in dit lewe kry
Dit almal kan verstaan? Op die einde soek ek jou gesig
Soor verligTeerpad - Gebonde Vryheid - http://motolyrics.com/teerpad/gebonde-vryheid-lyrics.html
Maar dit kom terug om dinge reg te maak Ek sal nie langer in die stof bly nie,
Nie langer uit die beker drink wat vir my opgaan Dat sê dese donker nagte voor die son weer skyn
Tot ek jou kom haal Die gras is altyd groener aan die ander kant
Die waters bly onstuimig
Maar ek sal my kanse vang! Ek sal nie langer in die stof bly nie,
Nie langer uit die beker drink wat vir my opgaan Dat sê dese donker nagte voor die son weer skyn
Tot ek jou kom haal
Dat sê dese donker nagte voor die son weer skyn
Tot ek jou kom haal Submitter's comments:  The original lyrics might not be 100% accurate, as they are transcribed by ear. Die oorspronklike lyrics sy dalk nie 100% korrek nie, want hulle is getranskribeer deur die gehoor.

Write a comment

What do you think about song "Gebonde Vryheid"? Let us know in the comments below!

Recommended songs