Willem Botha

Breek Op In Stereo Lyrics

Breek Op In Stereo video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Breek Op In Stereo Lyrics Translations:

english

Willem Botha - Breek Op In Stereo lyrics

Ek draai die knop, skielik toe kom ons liedjie op.
Maar nou's ons nie, meer op dieselfde frekwensie.
Niks maak nou meer sin, die verhouding is verby en ons is weer by die begin.
Ek hoop jy weet dit. As jy die liedjie op die radio hoor.
Beteken dit, ek en jy's oor.
Luister elke reël, wat ek vir jou speel, jy het my in stereo verloor. As jy die liedjie op die radio hoor.
Beteken dit jy't my sein verloor.
Ek breek op met jou in stereo. Jy draai die knop.Willem Botha - Breek Op In Stereo - http://motolyrics.com/willem-botha/breek-op-in-stereo-lyrics.html
Skielik kom ons liedjie op.
En jy onthou, al daardie tyd van my en jou.
Maar als is nou verby.
Jy sal nie nog 'n kans kry nie, hierdie song is vir jou van my.
Ek hoop jy weet dit Jou hart is nie meer myne.
Ek wil dit ook nie hê.
Ek hoop jy kry die seine, vir wat ek vir jou.

Write a comment

What do you think about song "Breek Op In Stereo"? Let us know in the comments below!

Recommended songs