Charlize Berg

Sit My Net Saggies Neer Lyrics

Sit My Net Saggies Neer video

Votes:
0
Wrong lyrics?

Charlize Berg - Sit My Net Saggies Neer lyrics

Iets is weg, uit jou oë
ek kan voel dis soos sout, wat deur my vingers, val
oor en oor, om en om
ons is vasgevang, kan liefde ons hierdie keer red?
Is liefde genoeg?

Ek voel hoe kyk jy, net verby my.
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my.
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer.
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit.
Ek voel jy wag net vir die regte tyd.
As ons oor is vra ek jou weer,
sê dit net mooi vir my, sit my net saggies neer,
sit my net saggies neer...

Moet my nie jammer kry
want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet groet
Weet dat dit seer gaan maak
maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun
Ek moet net weet.
Charlize Berg - Sit My Net Saggies Neer - http://motolyrics.com/charlize-berg/sit-my-net-saggies-neer-lyrics.html
Ek voel hoe kyk jy, net verby my.
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my.
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer.
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit.
Ek voel jy wag net vir die regte tyd.
As ons oor is vra ek jou weer,
sê dit net mooi vir my, sit my net saggies neer,
sit my net saggies neer...

Ek moet net weet
oooooooohhhhhhhhhh.........
sit my net saggies neer

Ek voel hoe kyk jy, net verby my.
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my.
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer.
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit.
Ek voel jy wag net vir die regte tyd.
As ons oor is vra ek jou weer,
sê dit net mooi vir my, sit my net saggies neer.

Write a comment

What do you think about song "Sit My Net Saggies Neer"? Let us know in the comments below!

Recommended songs