Overview
- Votes:
- See also:
Subscribe to Chris Chameleon RSS Feed to get latest lyrics and news updates.
Chris Chameleon - Genade Van Die Liefde lyrics
Dis waarskynlik die ses en veer
 Tig miljoenste keer dat n ge
 Dig oor die liefde
 Haar weg deur die siel
 Van n man as n lied uitvind
 Ek verklaar my dan hier tot slaaf
 Of koning of wat dit haar behaag
 In diens van die liefde
 In al haar fasetteChris Chameleon - Genade Van Die Liefde - http://motolyrics.com/chris-chameleon/genade-van-die-liefde-lyrics.html
 Want ses letters
 Is nie veel nie
 En sy vra nie veel nie
 Die liefde vra alles
 En dis wat so salig is:
 Om in haar hande, oorgelewer
 Aan die genade van die liefde
 Te lewe








