Chris Chameleon

Groet Lyrics

Groet video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Chris Chameleon - Groet lyrics

Wie weet waar liefde leef
As dit nie in jou hart mag wees?
En wie kan raai wie's die man
Wat die rots wat jou hart is kan beweeg?

Lief en leed koester ek steeds
Sal ek jou ooit kan vergeet
En tyd sal leer, maar tyd verteerChris Chameleon - Groet - http://motolyrics.com/chris-chameleon/groet-lyrics.html
Die hart binne my wat steeds aan jou kleef

En ek groet
Met die wete dat ek jou agterlaat
In jou liefdelose bestaan
En ek skaam my
Om my rug te draai
Want dis weer ek wat die liefde verraai

Write a comment

What do you think about song "Groet"? Let us know in the comments below!

Recommended songs