Chris Chameleon

Lied Van Die Lappop Lyrics

Lied Van Die Lappop video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Chris Chameleon - Lied Van Die Lappop lyrics

Ek is die lappop wat nie praat
En maak net op jou liefde staat
Saans lê ek blind en stil en doof
En lig nie meer my semel-hoof
My hande roer nier en my lyf
Word met jou weggaan koud en styfChris Chameleon - Lied Van Die Lappop - http://motolyrics.com/chris-chameleon/lied-van-die-lappop-lyrics.html
Sonder jou hulp kan ek nie loop:
Jy het me sommerso gekoop
En sal my nog een guy fawkes-nag
Goedsmoeds verbrand en daaroor lag
Ek es die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees.

Write a comment

What do you think about song "Lied Van Die Lappop"? Let us know in the comments below!

Recommended songs