Chris Chameleon

Op Die Voetpad Lyrics

Op Die Voetpad video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Chris Chameleon - Op Die Voetpad lyrics

Op die voetpad o bokkie
Jou hand die myne
En ons huisie staan klaar
In my hart se lyne
Deur die dag van die bij
Tot dit rooikrans o bokkie
Vannag sluit hom toe
In ons pondokkie

Klimaat van jou lyfChris Chameleon - Op Die Voetpad - http://motolyrics.com/chris-chameleon/op-die-voetpad-lyrics.html
O meidjie dousag
Maar jou oë vlieg wys
Oor die nimmermeerdag
En die aand skilfer reeds
Sy bont kleure af
Waar die voetpad alleen
Oor die blou bulte draf

(2x)

More "Ek Herhaal Jou" Album Lyrics

Recommended songs