- Votes:
- See also:
Chris Chameleon - Vyf Lewens lyrics
Met die eerste wit john collins
 Is ek 'n kunstenaar uit die renaissance
 Jy is die mona lisa van my hart
 En ek bekend met 'n da vinci-smart
 Ek sien in spieëls 'n karmeliete vader
 Wat draai en draai en my gedurig nader
 Teerheid en tering speel in sy oë saam
 Dis ek, dis ek, wat in die spieël staan!
 Toe loop ek op my tone op 'n draadChris Chameleon - Vyf Lewens - http://motolyrics.com/chris-chameleon/vyf-lewens-lyrics.html
 'n sierlik, pagel-sirkus akrobaat
 Ek spoed die lug in om te voel
 Die dood hang aan my slingerstoel!
 Die voetval wat deur ster-nat strate klink
 Die maer gelaat wat in bierglase blink
 Die man wat hurk in roelandstraat
 Wat sterf van honger is my skadu-maat!
 Die vyfde collins maak my nugter
 Die papie roer en ek word digter...








