Lianie May

Boereplaas Lyrics

Boereplaas video

Lianie May
Overview
Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Boereplaas lyrics

O boereplaas, geboortegrond!
Jou het ek lief bo alles.
Al dwaal ek heel die wêreld rond,
Waar so gelukkig, so gesond?
O boereplaas, geboortegrond!
Jou het ek lief bo alles.

O moederhuis, waar ooit so tuis?
Jou het ek lief bo alles.
Die wêreld, rykdom, prag en praalLianie May - Boereplaas - http://motolyrics.com/lianie-may/boereplaas-lyrics.html
Kan jou verlies my nooit betaal.
O moederhuis, waar ooit so tuis?
Jou het ek lief bo alles.

O moedertaal, o soetste taal!
Jou het ek lief bo alles.
Van al die tale wat ek hoor,
Niks wat my siel ooit so bekoor.
O moedertaal, o soetste taal!
Jou het ek lief bo alles.

Write a comment

What do you think about song "Boereplaas"? Let us know in the comments below!

Recommended songs