Lianie May

Anne Bokkie Lyrics

Anne Bokkie video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Anne Bokkie lyrics

[Vers 1]
5 maande terug het jy
Die hele aand gedans met my
Maar nou is jy anders
Jou gemoed net soos die branders
Jy maak my deurmekaar

2 weke terug het jy
Gesms dit is verby
Gebel en se dit is verby
Dit het alles verander
Ek weet daar's iemand anders
My wêreld val inmekaar, want

[Koor]
Toe jy my naam vergeet
Het ek alreeds geweet dat jy n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer
Om jou hart te keer
Dat jy n ander bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet
Moes ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou
Jy's die laaste ou, jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou

[Vers 2]
Die jaar is so te se verby
Toe ek 'n klop aan my voordeur kry
My wêreld het verander
Ek is lief vir iemand anders
En dit skitter aan my vinger, wantLianie May - Anne Bokkie - http://motolyrics.com/lianie-may/anne-bokkie-lyrics.html

[Koor]
Toe jy my naam vergeet
Het ek alreeds geweet dat jy n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer
Om jou hart te keer
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet
Moes ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou
Jy's die laaste ou, jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou

[Brug]
Jy se vergewe my
Al wat jy wil he is nog 'n kans met my vannaand
Jy se vergewe my
Maar ek weet dat jy
Net dieselfde man sal bly

[Koor]
Toe jy my naam vergeet
Het ek alreeds geweet dat jy n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer
Om jou hart te keer
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet
Moes ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou
Jy's die laaste ou, jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou

Write a comment

What do you think about song "Anne Bokkie"? Let us know in the comments below!

More "Lank lewe die liefde" Album Lyrics

Recommended songs