Lianie May

Geskenk Uit Bethlehem Lyrics

Geskenk Uit Bethlehem video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Geskenk Uit Bethlehem lyrics

In 'n dorpie so klein, voel die wereld so rein
En sou Jesus kon se, soos die wereld nou le
Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei
Laat hul die ware boodskap kry...

[Koor]
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

In 'n wereld so groot, voel die mense die nood
Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry
Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei
Dat hul die ware boodskap kry

[Koor]Lianie May - Geskenk Uit Bethlehem - http://motolyrics.com/lianie-may/geskenk-uit-bethlehem-lyrics.html
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou

[Koor]
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

Write a comment

What do you think about song "Geskenk Uit Bethlehem"? Let us know in the comments below!

More "Kersfees met Lianie" Album Lyrics

Recommended songs