Lianie May

Bekhou, Kophou Lyrics

Bekhou, Kophou video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Bekhou, Kophou lyrics

Ons sit al weer voor die tv
En wonder wie gaan wen
Die kans is skraal vir beker hierdie jaar

Maar daar is tog een orwinning
Al het ons ups en downs
Om jou te he is beter as die res
Maar dit is

[Koor]
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.

Jy kyk weer diep in my oe
En se dat jy weer glo
Dat die lewe dalk eenvoudig eintlik is

Dit is maar hoop en geloof
Bid en jammer seLianie May - Bekhou, Kophou - http://motolyrics.com/lianie-may/bekhou-kophou-lyrics.html
Maar sonder jou sou ek net heel verdwaal

[Koor]
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.

En die oggend kom
En jy le nog steeds styf aan my
En sou ek kon
Sou ek niemand anders ooit wou he

[Koor]
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.

Write a comment

What do you think about song "Bekhou, Kophou"? Let us know in the comments below!

More "Lank lewe die liefde" Album Lyrics

Recommended songs