Lianie May

Datenight Lyrics

Datenight video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Datenight lyrics

[Vers 1]
Ek sit my lipstick aan
Ons gaan vannaand uitgaan
Ons los die kinders by jou ma

Ons stap weer hand aan hand
Ons gaan langarm dans
Net soos toe ons nog jonger was

Jy se ek moet gouer maak
Ek gryp my hart
En slaan die agterdeur toe
Want soos ons ouer raak
Gryp tyd my hart
En slaan die voordeur toe

[Koor]
So dis date night
Vannaand het jy belowe ons sal nie fight
Die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
Dis oraait
Dis date night!

[Vers 2]
Ons sing weer hardop saam
Al om en om die baan
Ek voel jou arms om my lyf

Ons dans weer lip aan lipLianie May - Datenight - http://motolyrics.com/lianie-may/datenight-lyrics.html
Jy laat die woorde glip
Hoe lief jy my nog het

Jy se ek moet gouer maak
Ek gryp my hart
En slaan die agterdeur toe
Want soos ons ouer raak
Gryp tyd my hart
En slaan die voordeur toe

[Koor]
So dis date night
Vannaand het jy belowe ons sal nie fight
Die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
Dis oraait
Dis date night!

[Brug]
Want to ons ja gese het
Was dit reg
Jy weet dis eg
Die moeite werd om voor te veg

[Koor]
So dis date night
Vannaand het jy belowe ons sal nie fight
Die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
Dis oraait
Dis date night!

Write a comment

What do you think about song "Datenight"? Let us know in the comments below!

More "Lank lewe die liefde" Album Lyrics

Recommended songs