Lianie May

Pleister Vir My Hart Lyrics

Pleister Vir My Hart video

Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Pleister Vir My Hart lyrics

[Vers 1]
As ek jou vra
Om my hart te dra
Op die winde oor die velde n duisend dae

Sal jy die seer
Vir my bedoel, kan keer
Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou

[Koor]
Gee my n pleister vir my hart
Gee my n hart om vas te hou
Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
Gee my n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
En bring n pleister vir my hart

[Vers 2]
Ek was geleer
As jou hart moet skeur,
Om die beste van jou hartseer te kan maak

Moet jy weer glo
En bid vir krag van bo, wat jou sal dra
En jou sal hoor as jy dit vra
Lianie May - Pleister Vir My Hart - http://motolyrics.com/lianie-may/pleister-vir-my-hart-lyrics.html
[Koor]
Gee my n pleister vir my hart
Gee my n hart om vas te hou
Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
Gee my n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
En bring n pleister vir my hart...

[Brug]
Vanaand
Eks so alleen ek mis jou elke aand
Want as die donker om my hart kom vou
Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou...

[Koor]
Gee my n pleister vir my hart
Gee my n hart om vas te hou
Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
Gee my n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou
Ek bly nog wonder so oor jou
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
En bring n pleister vir my hart
En bring n pleister vir my hart

Write a comment

What do you think about song "Pleister Vir My Hart"? Let us know in the comments below!

More "Lank lewe die liefde" Album Lyrics

Recommended songs