- Votes:
- See also:
Brand Suid Afrika Lyrics Translations:
englishFokofpolisiekar - Brand Suid Afrika lyrics
Vir jou is daar nog messe wat wag,
 In die bosse buite jou huis in die nag,
 Ons sal mos veilig wees, ons sal mos veilig wees,
 Ons hou ons gewetens skoon en sluit toe die deur Ons het petrol gevat
 En ons het al ons brûe afgebrand
 Voor dat ons aan die anderkant was
 En ek besef nou
 En ek besef nou eers Bloed en yster, bloed en grond
 Bloed en olie, bloed en grond
 Bang en lui en desperaat
 Daars niks nuuts onder die son nie
 En in die skaduwee brand Suid-Afrika Wat weet ek van eerlik wees?
 My gewete syfer deur
 My wakker lewe is deur die ou man se geheue
 En ek besef nou
 En ek besef nou eers Bloed en yster, bloed en grondFokofpolisiekar - Brand Suid Afrika - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/brand-suid-afrika-lyrics.html
 Bloed en olie, bloed en grond
 Bang en lui en desperaat
 Daars niks nuuts onder die son nie
 En in die skaduwee brand Suid-Afrika En ek besef nou
 en ek besef nou eers
 Die Ossewa Brandwag
 het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas Bloed en yster, bloed en grond
 Bloed en olie, bloed en grond
 Bang en lui en desperaat
 Daars niks nuuts onder die son nie
 En in die skaduwee brand Suid-Afrika En ons vir jou
 En ons vir jou Landmyne van skuldgevoelens
 in 'n eenman konsentrasiekamp
 jy kla oor die toestand van ons land
 wel fokken doen iets daaromtrent
 Brand Suid-Afrika








