- Votes:
- See also:
Fokofpolisiekar - Ek skyn lyrics
Te vinnig, te veel
 Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
 Wie sal vir my liefde maak?
 Wie sal vir my liefde maak?
 As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't? Ek skyn,
 Ek's skynheilig, onder die straat lig
 Onder die maan lig
 Sê vir my as die rewolusie verby is Geliefdes
 Ons weet
 'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer.
 Moenie so verbaas wees nie,
 Gooi net 'n bietjie vet op die vuur.
 Twis-siek en melancholies. Ek skynFokofpolisiekar - Ek skyn - http://motolyrics.com/fokofpolisiekar/ek-skyn-lyrics.html
 Ek's skynheilig, onder die straat lig
 Onder die maan lig
 Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer,
 Ek staan voor jou deur en my kop klop. Genade onbeskryflik groot
 Ek is die Hel in
 Bibber en beef die boere bedrieer
 Die wêreld gaan jou haat my seun
 As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak Ek skyn
 Ek's skynheilig, onder die straat lig
 Onder die maan lig
 Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer,
 Ek staan voor jou deur en my kop klop.








