Lianie May

Tennesse Waltz Lyrics

Tennesse Waltz video

Lianie May
Overview
Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Tennesse Waltz lyrics

As ek terug dink
Aan die ou dae
Hoor ek die Tennessee waltz
Dan verlang ek
Na my liefling
Weer by my

Ek tel die ure
Tot jy terug kom
En my in jou arms vashou
Want daar's niemand
Niemand anders vir my

[Koor]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Wals
Laat ek jou vashouLianie May - Tennesse Waltz - http://motolyrics.com/lianie-may/tennesse-waltz-lyrics.html
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Tennessee waltz

Ek belowe as jy terug kom
Om jou in my arms te hou
En ek hoor al die Tennessee waltz...

[Koor]
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Wals
Laat ek jou vashou
Jy weet my hart bly verlief
Op die Tennessee waltz
Kom en dans
Op die Tennessee waltz

Write a comment

What do you think about song "Tennesse Waltz"? Let us know in the comments below!

Recommended songs