Lianie May

Wie Nie Waag Nie Lyrics

Wie Nie Waag Nie video

Lianie May
Overview
Votes:
0
See also:
Wrong lyrics?

Lianie May - Wie Nie Waag Nie lyrics

[Vers 1]
Hy sit heel aand in die hoek en kyk vir my
Miskien weet hy ok nie, ek wil hom net kry
Die man is mooi, maar hy's blind en ook so bang
Die man is rooi en hy bloos van wang tot wang

As hy my dan nie wil vang
Dan staan ek op, en die vrou gaan vang haar man

[Koor]
Wie nie waag nie, wen nie baby
So gooi jou arms om die lady
Wie nie waag nie wen nie baby
So wees 'n man en vat my may be

[Vers 2]
Ek breek die ys as ons dans raak aan daai man
Hy skrik hom dood,dog daai man se hart gaan staan
Ek hou hom styf gaan hy nooit ooit vir my val
Hy stoot my weg,maar sy hande maak my mal.

As hy my dan nie wil vang
Dan staan ek op, en die vrou gaan vang haar manLianie May - Wie Nie Waag Nie - http://motolyrics.com/lianie-may/wie-nie-waag-nie-lyrics.html

[Koor]
Wie nie waag nie, wen nie baby
So gooi jou arms om die lady
Wie nie waag nie wen nie baby
So wees n man en vat my may be

[Brug]
Soen my, damit
Kom hou my vas
Bly langer by my as Leo in Titanic
Ag damit, jy sal by my pas
Gee my 'n kans en ek gee jou gas

Maar as hy my dan nie wil vang
Dan staan ek op, en die vrou gaan vang haar man

[Koor]
Wie nie waag nie, wen nie baby
So gooi jou arms om die lady
Wie nie waag nie wen nie baby
So wees n man en vat my may be

Write a comment

What do you think about song "Wie Nie Waag Nie"? Let us know in the comments below!

Recommended songs